Tussen pragtige Kameeldoring bome staan hierdie oop stuk Kalahari erf. Die erf is aan drie kante toe met palisade heining en is 1100 vierkante meter groot. Stella is n klein plattelandse dorpie ongeveer 45 km van Vryburg af. Met goeie skole en goed...
Besit u eie stukkie van die Kalahari met hierdie pragtige oop erf van 1100 vierkante meter. Die erf het aan die voorkant n palisade heining met n toegangshek. Hierdie erf het n baie goeie ligging en staan binne n reeds ontwikkelde area. Stella is n...
Wil u graag n stukkie van die Kalahari besit? Kom bou u droomhuis op hierdie pragtige 1040 vierkante meter oop erf. Die erf is beskikbaar saam met die aangrensende erf en uitstekend geleë. Beide erwe het aan die voorkant n palisade heining met n...