Monthly Bond Repayment R866.97
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No CVRY-0704
Besit u eie stukkie van die Kalahari met hierdie pragtige oop erf van 1100 vierkante meter. Die erf het aan die voorkant n palisade heining met n toegangshek. Hierdie erf het n baie goeie ligging en staan binne n reeds ontwikkelde area.
Stella is n plattelandse dorpie geleë tussen Vryburg en Mafikeng.