Monthly Bond Repayment R975.34
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No CVRY-0703
Tussen pragtige Kameeldoring bome staan hierdie oop stuk Kalahari erf. Die erf is aan drie kante toe met palisade heining en is 1100 vierkante meter groot. Stella is n klein plattelandse dorpie ongeveer 45 km van Vryburg af. Met goeie skole en goed geleë tussen groter plekke soos Mafikeng, Delareyville en Vryburg is dit die ideale erf om n droomhuis te bou. Kontak ons gerus!