Monthly Bond Repayment R866.97
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No CVRY-0705
Wil u graag n stukkie van die Kalahari besit? Kom bou u droomhuis op hierdie pragtige 1040 vierkante meter oop erf. Die erf is beskikbaar saam met die aangrensende erf en uitstekend geleë. Beide erwe het aan die voorkant n palisade heining met n toegangshek. Stella is n plattelandse dorpie ongeveer 45 km vanaf Vryburg.