X

5 Bedroom House For Sale in Vredendal

R2,200,000


Monthly Bond Repayment R23,841.56
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No CENQ-1003
Pragtige 4 of 5 Slaapkamer huis te koop naby Laerskool Vredendal. Hierdie groot huis is stap afstand vanaf die laerskool. Hy het alles wat jy benodig net vir intrek. Die huis bestaan uit die volgende: 5 slaapkamers( Die 5de slaapkamer kan as 'n studeerkamer ook gebruik word.) 4slaapkamers met ingeboude kaste en laminated vloere.2 van die 5 slaapkamers het hul eie badkamer. ( Hoofslaapkamer se badkamer het bad,wasbak en toilet) Ander kamer met badkamer het 'n stort,wasbak en toilet. Die 3de badkamer (Familie badkamer) het 'n bad,toilet en wasbak in. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die huis het 2 leefareas een leefarea stap uit op 'n groot kuier stoep na die swembad toe.
Groot ruim kombuis met eetkamer langs aan.

Die hele huis is omhein met hoë mure. Huis het ook 'n dbl motorhuis.
Skakel my as jy na die groot familie huis wil gaan loer.

Features

Bedrooms 5
Security Yes
Bathrooms 3.5
Recep. Rooms 3
Garages 1
Carports/Parkings 3
Pool Yes
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy
Chas Everitt logo