X

975m² Vacant Land For Sale in Da Gama Bay

R590,000

8 Heemraad Street

Monthly Bond Repayment R6,393.87
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No WCSD-0022
SOLE MANDATE

FULL SEA VIEW WITH FOREVER VIEWS 975m²


BESTE Prys vir DIE beste ERF in die ontwikkeling moenie die erf deur jou vingers laat gly nie!!!
Wat ''''n ongelooflike geleentheid, dit is beslis ''''n baie besonderse erf, die lieflike erf het ONBELEMMERDE see uitsig, en sal ook nooit toegebou kan word nie, daar is ''''n groenstrook langs die erf wat jou uitsig verseker sowel as jou privaatheid. Die ontwikkeling is hoog teen die kop gelee en hierdie area is nog natuurlik en ongerep, daar is ''''n baie mooi rots op die erf en is dit natuurlik ook nog ''''n rede hoekom hierdie prag erf so uniek is. Nie net is hy 975m nie, hy het ''''n pan-handle effek ook wat jou toegang tot jou erf meer privaat maak en natuurlik meer plek vir jou om jou droomhuis op te bou. Die erf het reeds bouplanne ook sou jy dit wou saam hé. Daar is geen boutydperk nie! Die erf baie mooi gelee, beslis een van die mooiste erwe in St.Helenabaai, in die ontwikkeling genaamd Kompanjeskloof. Dit is nou ''''n uitstekende beleggingsgeleentheid, en wat meer is die sonsopkoms en ondergange oor die see is uniek aan ons kusdorpie aangesien ons die enigste plek in suiderlike afrika is waar die verskyning voorkom, waar jy die son sien opkom agter die see, sowel as sak. Wat meer kan ''''n mens nou voor vra? Die erf is sowat 130km vanaf Kaapstad, gelee tussen Velddrif en Paternoster. NOTE: St Helena Bay ??? also known as ???Die Agterbaai??? ??? is one of the world''''s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.

Features

Land Size 975m²
Monthly Rates R68.00

Agent Contact Details

Chantelle Mathews
West Coast and Swartland

Cell 083 490 7696
Office 022 713 2221
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy
Chas Everitt logo