Monthly Bond Repayment R13,914.80
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No CENQ-0448
Droom gesins huis met ongelooflike potensiaal
Hierdie ware ruim gesins huis bied u soveel potensiaal en beweeg ruimte. Groot oopplan sit en eetkamer wat deurloop na kombuis met alle spasie om te beplan vir 'n droom kombuis , van die gang af is toegang tot 3 slaapkamers, Hoofslaapkamer met oorvloed spasie. Gaste toilet en vol badkamer. 3 motor huise en pakkamer. Met 'n moderne uitkyk en goeie beplanning kan hierdie huis in 'n ware droomhuis omskep raak. Kom gesels met ons oor hierdie eiendom.