Monthly Bond Repayment R68,999.05
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit. Change Assumptions
Web Ref No CMDB-1818
PRAGTIGE BESPROEIINGS KLEINHOEWE!
Hierdie prima eiendom het 600m klein Olifants rivier front en water verbruik uit die rivier. Twee spilpunte ingesluit. Verder is daar twee boorgate, een met 'n dompel pomp en een met 'n handpomp. Die grond is opgedeel in landerye en kampe. Verder is daar 'n baie netjiese, moderne vier slaapkamer, vier badkamer huis.
Vier ander wonings:
Twee slaapkamer huis. 3 x 1 Slaapkamer woonstelle. Staf kwartiere met badkamer en kombuis.
Al die huise het elektriese omheinings om store en afdakke. 25kva elektrisiteit en nog 'n punt met so 50kva elektrisiteit. Minder as 10km van Middelburg af heleƫ.