Monthly Bond Repayment R15,117.71
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No CENQ-1029
Te koop in Lutzville in Cul-de Sac stap afstand van die dorp.
Hierdie huis met sy moderne afwerkings wag net vir jou!!!!
Huis bestaan uit:
Leefarea Moderne kombuis 3 Slaapkamers (Al 3 ingeboude kaste) Hoofslaapkamer het ensuit badkamer(Stort,toilet en wasbak) 2 de badkamer (Stort,wasbak en aparte toilet) Hierdie plekkie is perfek vir net intrek en bly al wat jy moet doen is maak tuin!!!!
Bel my vandag nog om jou te gaan wys. Ons help met finansierings aansoek!!!