Monthly Bond Repayment R15,117.71
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No CENQ-0982
Pragtige ruim woonhuis te koop in Klawer!! Hierdie eiendom is stap afstand van die dorp. Huis is regtig 'n besonderse huis met die aller mooiste tuin. Huis bestaan uit die volgende: 3slaapkamers,1 volledige badkamer,2 leefarea's,eetkamer,Pragtige kombuis,waskamer,Onderdak braai area,1slaapkamer woonstel,Batchelors wendy huis,Dbl motorhuis. Bel my en ek gaan wys jou moenie die plek deur jou vingers laat glip nie. Ons help met finansierings aansoeke.