Monthly Bond Repayment R5,960.39
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No CENQ-0980
Huis te Koop in Klawer, 3 Slaapkamer,1badkamer,waskamer,kombuis,leefarea,groot tuin met braai area. Hierdie huis het 'n mooi uitsig oor maskam berg en is geleƫ in 'n stil area in Klawer. Bel my om na hierdie eiendom.te gaan kyk. Ons help met finansiering aansoeke