3 Bedroom House For Sale in Boshof

R590,000


Monthly Bond Repayment R5,693.63
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No CKIM-0317

House with business for sale in Boshof

UITSTEKENDE BELEGGINGS EIENDOM
Eiendom bestaan uit Woonhuis en besigheid in een. Hierdie eiendom gelee in besige hoofstraat
Baie mooi nuut gerestoureerde eiendom. Erf 743m2
Woonhuis bied 3 slaapkamers met ingeboude kaste Baie mooi badkamer, mooi kombuis met nuwe kaste, waskamer. Mooi vloerteels en matte en lekker sonnige voorstoep.
Besigheid met 2 kantore en badkamer
Boorgat met ‘n pomp . Buite kamer met toilet en stort (woonstel potentiaal)

Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 1
Flatlet 1
Recep. Rooms 1
Land Size 744m²
Carports/Parkings 2
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R300.00

Agent Contact Details

Message the Agent

1 of 1