X

2,282m² Farm Sold in Klawer

R900,000

Gedeelte 100 van die plaas Melkoom Nr
Web Ref No CENQ-1069

EIENDOM TE KOOP IN TRAWAL MET EIENDLOSE MOONTLIKHEDE!!!

Hierdie eiendom is in Trawal geleë, dit is so 10km vanaf Klawer en 30km tot in Vredendal.Hierdie eiendom is perfek vir iemand wat dalk 'n trou venue wil begin of om onthale te hou. Of gebou te omskep in 'n ruim groot huis en klein boerdery te begin die moontlikhede op die eiendom hou nie op nie.

Hierdie eiendom is 2282vkm groot. daar is 'n saal van ongeveer 360vkm op die eiendom opgerig. Daar is 'n aparte gebou met spoeltoilette. Die eiendom het nie ingelyste besproeings nie, maar dit het duimpypkonneksie vanaf die kanaal vir drinkwater.Die eiendom is landbousone 1 gesoneer.

Features

Open Parkings 29
Zoning Agricultural
Floor Size 360m²
Land Size 2,282m²

Broker Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy
Chas Everitt logo