Pragtige 2/3 slaapkamer huis te Koop in Vredendal te Lemoenkloof.Hierdie een is enigste in sy soort,huis is alleenstaande,met baie ekstra's huis het oopplan kombuis met leefarea en plek vir eetkamer stel. Die eiendom bied ook 2slaapkamers waarvan...