4 Bedroom House For Sale in Vryburg

R2,400,000


Monthly Bond Repayment R23,160.52
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No CVRY-0002
MODERNE STYLVOLLE HUIS VIR ''N LEEFTYD IN VRYBURG, NOORDWES
Moderne leefhuis met lieflike kombuis en kuierareas in Vryburg, Noordwes. Spasie is uitstekend benut. Heerlike stoombad in een van die pragtige badkamers is ''n onverwagse luukse ekstra. Veilige elektriese omheining en min onderhoud vir die tuin. Die huis is sentraal gele en binne loopafstand van die baie gewilde Vryburg Gholfbaan.

Die dorp l halfpad tussen Kimberley (die hoofstad van die Noordkaap-provinsie) en Mafikeng (die hoofstad van die Noordwes-provinsie) Dit l ook op die N14 nasionale pad wat van Gauteng in ''n suidwestelike rigting deur Vryburg, Kuruman en Upington loop na Namakwaland en Namibi.Vryburg is die land se grootste beesproduksiedistrik. Dit word soms "die Texas van Suid-Afrika" genoem. Die Hereford-beesras is die gewildste. Mielies en grondbone is die belangrikste gewasse.

Vryburg is Suid-Afrika se grootste beesvleis produserende distrik, met Bonsmara beeste die gewildste. Dit is soms genoem "die Texas van Suid-Afrika. Mielies en grondbone is belangrik wat geproduseer word in

Features

Bedrooms 4
Security Yes
Bathrooms 3
Recep. Rooms 2
Floor Size 360m²
Garages 2
Land Size 584m²
Views Yes
Pool Yes
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R675.00

Agent Contact Details

Maryke van der Westhuizen
Vryburg

Cell 082 566 1001
Office 082 443 7783

Message the Agent

1 of 1