39Ha Farm For Sale in Ruiterbos

R7,500,000


Monthly Bond Repayment R71,138.76
Calculated over 20 years at 9.75% with no deposit.

Web Ref No CMSB-4556
Prag plaas van 39ha met 3 fase krag, geleë aan die hange van die Outeniquaberge.

Lower groen terras met grasveld weiding vir beeste.

Vyf grond damme, ‘n boorgat met pomp en waterstroom vanuit die berge.

Drie slaapkamer plaas woning as ook n kothuis vir Ouma of kan gebruik word vir tweede woning.

Die wonings het prag uitsig oor die berge en grasveld lande.

Vrugteboord met verskeidende vrugte bome.

Genoegsame kampe vir diere asook redelike nuwe skuur met genoeg stoorplek vir trekkers en plaas implemente.

Aparte werks-winkel/kantoor en kothuis met 25 onderdak perdestalle.

Vrugbare grond met hoë reenval teen hange van berge.

Daar is 6 x 5000 l reënwater tenks op plaas.

Omheining op plaas is in goeie toestand.

Plaas het tans 25 beeste wat ook in die prys ingesluit is.

Hier kan jou drome bewaarheid word.

Kontak my vir besigtiging.

Features

Bedrooms 4
Security Yes
Bathrooms 3
Flatlet 1
Recep. Rooms 2
Study 1
Floor Size 500m²
Garages 2
Land Size 39Ha
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R680.00

Agent Contact Details

Antoinette Roux
Southern Cape

Cell 084 352 5555
Office 044 690 3054

Message the Agent

1 of 1