45Ha Farm For Sale in Middelburg Rural

R16,725,000


Monthly Bond Repayment R161,399.87
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No CMDB-1816

'N MOET SIEN!

Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleƫ langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand.

Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook op hoof erf. Muur reg rondom hoof erf met volledige ge-elektrifiseerde drade

HOOFHUIS

Vyf slaapkamers waarvan twee en-suite is. Aparte derde badkamer. Twee gaste toilette, Sitkamer, TV kamer met volledige kroeg. Eetkamer, Kombuis met Opwaskamer en Strykkamer. Studeerkamer vir ekstra werk spasie. Groot ingangsportaal, Kuier area met jacuzzi en ingeboude braai en Bediende toilet. Vir sekuriteit is daar 'n alarm stelsel. Groot onderdak stoep langs swembad en twee dubbel garages. Een dubbel afdak en een enkel afdak.


SWEMBAD MET SWEMBAD HUISIE

Plaveisel vanaf hek tot by huis met groot tuin voor en agter en 'n volledige besproeiing stelsel.

4 boorgate - 2 by hooferf en 2 by huurhuise.

2de WONING DUBBELVERDIEPING

Onderste vlak:

Sitkamer
Kombuis
Eetkamer
Opwaskamer
Waskamer
2 slaapkamers
Badkamer met slegs stort

Boonste vlak:

Slaapkamer
Studeerkamer/babakamer
Badkamer met bad en stort

VOLLEDIGE LAPA met kroeg

8 WOONHUISE weg geleƫ van hoof erf. Almal omhein met ge-elektrifiseerde drade.
2 Aparte boorgate wat hierdie huise voorsien van water.
2 x Elektriese hekke
GROOT STOOR op hoof erf

TENNISBAAN op hoof erf

MELKSTAL op hoof erf

BEDIENDE KWARTIERE op hoof erf
Vier slaap kamers
Sitkamer
Kombuis
APARTE BADKAMER
1 stort
2 toilette

1 x GEBOU VIR TUIN GEREEDSKAP

HUIS 1
2 slaapkamers
1 badkamer met bad en stort
Sitkamer
Eetkamer
Kombuis
2 garages

HUIS 2
1 1/2 slaapkamers
1 badkamer
Oop plan kombuis en sitkamer
Afdak

HUIS 3
2 slaapkamers
1 badkamer
Oop plan sitkamer en kombuis
Afdak

HUIS 4
3 slaapkamers
1 badkamer
Sitkamer
Kombuis
Eetkamer
Afdak
Enkel garage

HUIS 5
3 slaapkamers waarvan 1 en-suite is met bad en stort
Oop plan sitkamer en kombuis
2de badkamer slegs stort - geen bad
Enkel garage
Stoep met braai

HUIS 6
3 slaapkamers waarvan 1 en-suite is met bad en stort
Oop plan sitkamer en kombuis
2de badkamer slegs stort - geen bad
Dubbel garage
Stoep met braai

HUIS 7
3 slaapkamers waarvan 1 en-suite is met bad en stort
Oop plan sitkamer en kombuis
2de badkamer slegs stort - geen bad
Dubbel garage
Stoep met braai


HUIS 8
3 slaapkamers waarvan 1 en-suite is met bad en stort
Oop plan sitkamer en kombuis
2de badkamer slegs stort - geen bad
Dubbel garage
Stoep met braai

LANGS RIVIER HOUTDEK
Krag en beligting
Ingeboude braai
Hout tafels met ingeboude bankies
Seile wat kan op en af afhangende van die weer.
Spoel toilet
Foe-fie slide

2DE GROOT STOOR NET LANGS HOOFERF

Pad vanaf die teerpad is geplavei tot by al die woonhuise. Geen grondpad nie.

Features

Land Size 45Ha

Agent Contact Details

Message the Agent

1 of 1