183Ha Farm For Sale in Middelburg Rural

R4,950,000


Monthly Bond Repayment R47,768.57
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit.
Change Assumptions

Web Ref No CMDB-1803

IETS OM OOR TE DAGDROOM!

Twee gerense heining kort nog 1km heining dan is die hele plaas omhein met wilds draad. Dit is op die oomblik 'n bees plaas, maar kan ook werk as 'n wildsplaas. Op die plaas is daar 'n baie mooi vier slaap kamer huis met groot afdakke geleë. Die afdakke is groot genoeg om implemente en trekkers te stoor. Daar is ook 'n 100m² stoor en drukgang vir beeste. Plaas het 3PH krag en twee boorgate toegerus en vier fonteine wat in grond dam in loop.

Features

Land Size 183Ha

Agent Contact Details

Message the Agent

1 of 1