X

1,387Ha Farm For Sale in Loskop

R17,800,000

Web Ref No CMDB-2395
Spog Wildsplaas/Lodge

Uitmentende geleentheid wat vir jou wag! Hierdie Wildsplaas/Lodge en selfs Trou 'Venue' is geleé naby die Loskop Vallei. Hierdie eiendom het 'n kapel met 'n saal wat sowat 150 mense kan akkommodeer.

Hierdie Wildsplaas se woonhuis is 'n pragtige dubbelverdieping huis met die meubels ingesluit.

Groot inloop koelkamers vir die kli´nte wat kom jag asook 'n slaghuis met 2 groot store.

Plaas is omhein met wildsheining!

250 Koedoes, 750 Rooibokke, 40 Zebras, 40 Nyalas, 10 Kameelperde, 10 Waterbokke, 10 Gemsbokke, 50 Blouwildebeeste, 15 Elande

Met die aankoop van hierdie eiendom sluit dit ook 2 trekkers, voertuie, implimente, wildsbesigtiging voertuie en 'n vier wiel motorfiets.

Features

Zoning Agricultural
Covered Parkings 1
Land Size 1,387Ha
Extras

4 Boorgate,
Fontein,
Eskom Krag,
Slaghuis,
Koelkamer,
2 Store,
Weiding vir diere,
Gemeubileerd,
2 Trekkers,
Wildsbesigtiging Voertuie,
Quad Motorfiets

Broker Contact Details

Susan Muller
Middelburg

Cell 083 231 1594
Office 013 282 5938
WhatsApp Me
Kirch Muller
Middelburg

Cell 083 652 4435
Office 013 282 5938

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy
Chas Everitt logo